Boekvoorlesing: Aksieheld Austin: Onheil op Skedelbaai

Loading player...
Het jy nodig om asem te skep? Vir die volgende vyf minute kan jy en die jongspan heerlik luister na Fanie Viljoen se voorlesing van "Aksieheld Austin: Onheil op Skedelbaai". Dit is geskik vir kinders nege jaar en ouer. Die voorlesing word in samewerking met die skrywer en uitgewer moontlik gemaak. Neem kennis dat die voorlesing nie in ʼn klankateljee opgeneem is nie, maar deur die skrywer self.
6 May 2020 Afrikaans South Africa Books · Language Learning

Other recent episodes

Onthoukos uit ma, ouma se kombuis

Met inspirasie uit die handgeskrewe resepteboeke van Frik de Jager se ouma Lenie en sy ma Hermana, bied ‘Koesterkos’ ʼn skatkis van resepte wat strek vanaf 1914 tot 1989.
7 Nov 16 min