Podlitiek: Groeiende misdaad, negatiewe prys per vat en alternatiewe tot inperkingstaat

--:--
In die week se episode gesels die Podlitiek-span oor die toename in seker soorte misdaad, die olieprys se ongekende laagtepunt en daar word gepraat oor pres. Cyril Ramaphosa se opsies rakende die afsonderingstydperk.
22 Apr 2020 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

Podlitiek: Wes-Kaapse referendum gekeer, AfriForum patrolleer en skuldvlakke al meer

Die stories wat in dié episode ontnonsens word, sluit in: Alan Winde wat ‘n referendum oor Wes-Kaapse onafhanklikheid gekeer het, AfriForum se massapatrollie waarby 169 buurtwagte betrokke was, die Suid-Afrikaanse regering se stygende skuldspiraal en die ATKV se interessante debatsonderwerpe wat jongmense se honger vir kritiese denke verbreed.
24 Oct 2023 31 min