ToekomsVenster: Staan op uit jou negatiwiteit

Loading player...
Waaruit moet jy vandag opstaan? Neem tyd en doen dit beredeneerd, ordelik en beslis. Terwyl jy die doeke van jou doodsbestaan oprol spreek jy die woorde uit: "Ook hiervoor het Jesus betaal. Ook hieroor het Hy die oorwinning behaal".
16 Apr 2020 11AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Die Koning aan ʼn kruis

Die bordjie bo die kruis sê soveel meer as wat die owerhede destyds besef het. Oorweeg dit vandag om jou eie identiteit te herskryf, want jy behoort aan hierdie Koning.
30 Mar 10AM 3 min