Boekvoorlesing: Uit die Beek 2020

MAROELA MEDIA  |  TAALTOFFIE
“Uit die Beek 2020” deur dr. Barend Vos is geskik vir persoonlike stiltetyd, huisgodsdiens en vir Bybelstudiegroepe. Luister hier na sy boodskap vir Paasfees. Die voorlesing word in samewerking met die skrywer en uitgewer moontlik gemaak. Neem kennis dat die voorlesing nie in ʼn klankateljee opgeneem is nie, maar deur die skrywer self.