ToekomsVenster: Dit is volbring

Loading player...
Die gebeure van hierdie naweek wek hoop, troos en bemoediging by aardelinge. Ons is nie alleen nie. In Christus is God Immanuel, met ons.
10 Apr 2020 1AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Die Koning aan ʼn kruis

Die bordjie bo die kruis sê soveel meer as wat die owerhede destyds besef het. Oorweeg dit vandag om jou eie identiteit te herskryf, want jy behoort aan hierdie Koning.
30 Mar 10AM 3 min