ToekomsVenster: Kyk na Bo

Loading player...
Is jy ook moeg van ’n val en opstaan lewe? Sê dit vir die Here. Vra dat sy Heilige Gees jou vervul en toerus.
8 Apr 2020 10AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Die Koning aan ʼn kruis

Die bordjie bo die kruis sê soveel meer as wat die owerhede destyds besef het. Oorweeg dit vandag om jou eie identiteit te herskryf, want jy behoort aan hierdie Koning.
30 Mar 10AM 3 min