Dit is ‘n belange organisasie in die sake-gemeenskap, soos wat jy in die Kamer van Mynwese of handelsinstituut kry - Hans van der Merwe - uitvoerende hoof, AGRI-SA.
Ons is baie betrokke by, in teendeel ek dink seker ons speel die leidende rol binne die swart ekonomiese bemagtiging binne die groter landbou sektor – John Purchase – uitvoerende hoof, AgBiz
Die graanbedryf is nou baie gemeganiseerd, ons is nie grote werksverskaffers nie en ek dink soos die tegnologie ontwikkel, is ons eintlik besig om minder werk te verskaf – Jannie de Villiers – uitvoerende hoof, Graan SA
Transformasie sien ons as ’n geleentheid - om nie net die landskap te verander nie, maar ook broodnodige kapitaal in te kry - Rico Basson - besturende direkteur, Vinpro.
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.