Podlitiek: Pompeo se opmerkings ontwrig, Trump neem ‘n Indiese vlug

--:--
In hierdie week se episode word daar gekyk na die uitsprake van die VSA se topdiplomaat, Mike Pompeo, oor Suid-Afrika se voorgenome plan om eiendomsregte die nek toe te dien en na die reaksies op oudpresident FW de Klerk se opmerkings oor apartheid.
26 Feb 2020 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

Podlitiek: Wes-Kaapse referendum gekeer, AfriForum patrolleer en skuldvlakke al meer

Die stories wat in dié episode ontnonsens word, sluit in: Alan Winde wat ‘n referendum oor Wes-Kaapse onafhanklikheid gekeer het, AfriForum se massapatrollie waarby 169 buurtwagte betrokke was, die Suid-Afrikaanse regering se stygende skuldspiraal en die ATKV se interessante debatsonderwerpe wat jongmense se honger vir kritiese denke verbreed.
24 Oct 2023 31 min