LB FRIK 179

Loading player...
Ons gesels vandag met die bekende landbou-ekonoom van die Universiteit Vrystaat, Dr Frikkie Mare. Hy gesels vandag verder oor die impak van die bek-en-klouseer epidemie vir die Suid-Afrikaanse veebedryf. Mare verduidelik hoe die verhandeling van vee tans plaasvind terwyl alle veilings tydelik gestop is. Mare gee ook sy mening oor wyses hoe om die huidige probleem en situasie te keer en oplossings te vind.
29 Jan 2020 10PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Wandile Sihlobo praat oor die jongste landbou-indiensnemingsyfers

Suid-Afrika se landbousektor het 2026 op ’n positiewe noot begin, met sterk groei in indiensneming wat verbeterde produksietoestande in groot dele van die land weerspieël. Wandile Sihlobo, landbou-ekonoom, sê die toename in werk is grootliks aangevuur deur gunstige landboutoestande wat deur 2025 en tot aan die begin van vanjaar ervaar…
13 May 6AM 6 min