LB WIM 20

Loading player...
Ons gesels vandag met die woordvoerder van Nampo 2020 oor vanjaar se uitstallings. Wim Venter van Nampo verduidelik die afsnydatums vir vanjaar se aansoeke en gee statistiek van aansoeke ontvang, asook hoe dit met die verlede se syfers vergelyk. Venter gee ook ‘n oorsig van nuwe ontwikkelings op die Nampo-terrein vir die Oesdag wat vanjaar van 12-15 Mei buite Bothaville plaasvind. Daar is ook adresbesonderhede vir aansoeke wat ingewag word
19 Jan 2020 10PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Yara Mila kan help daarmee!

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Die groot vraag is hoe verseker produsente koste- en hulpbron effektiwiteit, wanneer dit kom by plantvoeding? Isabel van Tonder gesels met Petro Genede, Kommersiele bestuurder van Yara Suid-Afrika, in die noorde, om meer uit te vind van die Yara Mila produk.
8 Oct 11PM 3 min