Freddie Rupping gesels oor John Deere se 8R-reeks trekkers

Loading player...
John Deere se nuwe 8R-reeks trekkers word Donderdag, 16 Januarie, in Mpumalanga op die Balfour-landbouvereniging se Hooidag ten toon gestel. Freddie Rupping, produkbestuurder vir trekkers by John Deere, sê dit is een van die mees gewilde trekkers wat deur dié verskaffer beskikbaar gestel word. Daarmee saam is dit die eerste generasie 8R-vasbrandtrekker in Afrika, en bied geïntigreerde tegnologie, terwyl dit verbruikersvriendelik is. OFM-nuus se Christal-Lize Muller het met hom gepraat...
15 Jan 2020 7AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Yara Mila kan help daarmee!

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Die groot vraag is hoe verseker produsente koste- en hulpbron effektiwiteit, wanneer dit kom by plantvoeding? Isabel van Tonder gesels met Petro Genede, Kommersiele bestuurder van Yara Suid-Afrika, in die noorde, om meer uit te vind van die Yara Mila produk.
8 Oct 11PM 3 min