Ryk gesels met Gerrie Fourie — stigterslid en uitvoerende hoof van Capitec Bank

Loading player...
RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte.

RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai.

Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
23 Dec 2019 12PM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes