Podlitiek: Haatspraakwet voorlopig uitgesmyt, krieket SA teen almal in die kryt
--:--
Die episode sit die kruistog teen feitefoute en politieke korrektheid voort en gesels oor die appèlhof se haatspraakuitspraak, die warboel by Krieket Suid-Afrika (KSA) en die jongste verwikkelinge oor datapryse in Suid-Afrika.