Podlitiek: De Ruyter op ʼn wit perd en is Mmusi ʼn party werd?

--:--
In hierdie episode kyk die Podlitiek-span na Eskom se nuwe hoof André de Ruyter, Mmusi Maimane se gerugte nuwe politieke party asook die onstuimighede by die SAL.
20 Nov 2019 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

Podlitiek: Wes-Kaapse referendum gekeer, AfriForum patrolleer en skuldvlakke al meer

Die stories wat in dié episode ontnonsens word, sluit in: Alan Winde wat ‘n referendum oor Wes-Kaapse onafhanklikheid gekeer het, AfriForum se massapatrollie waarby 169 buurtwagte betrokke was, die Suid-Afrikaanse regering se stygende skuldspiraal en die ATKV se interessante debatsonderwerpe wat jongmense se honger vir kritiese denke verbreed.
24 Oct 2023 31 min