Podlitiek: Nog ʼn Lesufi Vlag-dag, DA konsolideer mag, Sasol-base verloor krag.

--:--
In die ateljee is Ernst van Zyl en Paul Maritz, en hierdie week word oudergewoonte oor Panyaza Lesufi gekla, ondersoek word ook ingestel oor wat tans by SASOL aangaan, en berig word gegee oor die dood van ISIS se leier, Abu Bakr Al-Bagdadhi.
29 Oct 2019 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

Podlitiek: Wes-Kaapse referendum gekeer, AfriForum patrolleer en skuldvlakke al meer

Die stories wat in dié episode ontnonsens word, sluit in: Alan Winde wat ‘n referendum oor Wes-Kaapse onafhanklikheid gekeer het, AfriForum se massapatrollie waarby 169 buurtwagte betrokke was, die Suid-Afrikaanse regering se stygende skuldspiraal en die ATKV se interessante debatsonderwerpe wat jongmense se honger vir kritiese denke verbreed.
24 Oct 2023 31 min