‘North West University Innovation’ - Episode 5
--:--
’n Innoverende idee wat nie uitgevoer word nie, bly bloot dit – ‘n mooi gedagte. Wanneer dit by vindingrykheid kom, neem die Noordwes Universiteit die voortou in verskeie velde. Skakel vanmiddag om halfvier in vir ‘North West University Innovation’ wanneer Dr. Johnny Van Der Merwe van die afdeling vir Landbou ekonomie gesels oor die belangrikheid van interafhanklikheid tussen die afdeling asook kontakbesonderhede.