‘North West University Innovation’ - Episode 2
--:--
’n Innoverende idee wat nie uitgevoer word nie, bly bloot dit – ‘n mooi gedagte. Wanneer dit by vindingrykheid kom, neem die Noordwes Universiteit die voortou in verskeie velde. In hierdie episode van ‘North West University Innovation’ gesels Dr. Johnny Van Der Merwe van die afdeling vir Landbou ekonomie oor watter vakke beskikbaar is in die kursus.