#Safex-pryse: 24 Julie 2019

Loading player...
Die Safex-pryse of OFM word moontlik gemaak deur Senwes Grainlink, waar innoverende oplossing vir al jou graanbemarkings, en bergingsbehoeftes deur 18 graanbemarkingskantore en 68 silo-komplekse aangespreek word. Senwes Grainlink breek nuwe grond. Gerben van Niekerk gesels met Thys Grobbelaar...
24 Jul 2019 12AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Wandile Sihlobo praat oor die jongste landbou-indiensnemingsyfers

Suid-Afrika se landbousektor het 2026 op ’n positiewe noot begin, met sterk groei in indiensneming wat verbeterde produksietoestande in groot dele van die land weerspieël. Wandile Sihlobo, landbou-ekonoom, sê die toename in werk is grootliks aangevuur deur gunstige landboutoestande wat deur 2025 en tot aan die begin van vanjaar ervaar…
13 May 6AM 6 min