ToekomsVenster: Beginsels vir ’n gelukkige lewe; was dié brandreuk af

Loading player...
Watter reuk kleef aan jou klere? Waarmee is jy besig? Bring dit lewe of bring dit doodsheid?
23 Jul 2019 5AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Die Koning aan ʼn kruis

Die bordjie bo die kruis sê soveel meer as wat die owerhede destyds besef het. Oorweeg dit vandag om jou eie identiteit te herskryf, want jy behoort aan hierdie Koning.
30 Mar 10AM 3 min