ToekomsVenster: Beginsels vir ’n gelukkige lewe; my liefdesklippie

Loading player...
Die klippie verteenwoordig God se belofte van nabyheid en sorg. Elke keer wat ek die klippie in my hande hou kom dit tot my “Jesus het my lief, Hy is in beheer, Hy sorg en gee om.”
23 Jul 2019 5AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Die Koning aan ʼn kruis

Die bordjie bo die kruis sê soveel meer as wat die owerhede destyds besef het. Oorweeg dit vandag om jou eie identiteit te herskryf, want jy behoort aan hierdie Koning.
30 Mar 10AM 3 min