ToekomsVenster: As alles verkeerd gaan

Loading player...
Wees getroos, as die vyand op jou toesak is jy waarskynlik besig met iets belangrik. Ons bid tog, laat U Koninkryk (ook deur my) kom.
18 Jul 2019 10AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Die Koning aan ʼn kruis

Die bordjie bo die kruis sê soveel meer as wat die owerhede destyds besef het. Oorweeg dit vandag om jou eie identiteit te herskryf, want jy behoort aan hierdie Koning.
30 Mar 10AM 3 min