Podlitiek: EFF-rommel, die twiet oor e-tol en Nederland sê nee vir grondonteiening
--:--
Die Podlitiek-span kyk na 'n storie oor die EFF se rommel, die twiets oor e-tol en Nederland wat nee vir grondonteiening gesê het.