ToekomsVenster: Los die ongekontroleerde idealisme vir ’n gelukkiger lewe

Loading player...
Hy belowe ons dat ons stormweer nie hoef te vrees nie. Hy is Immanuel, God met ons. Leef vandag voluit sy genade en voorsiening. Hy dra jou waar jou knieë knik.
21 Jun 2019 9AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Die Koning aan ʼn kruis

Die bordjie bo die kruis sê soveel meer as wat die owerhede destyds besef het. Oorweeg dit vandag om jou eie identiteit te herskryf, want jy behoort aan hierdie Koning.
30 Mar 10AM 3 min