ToekomsVenster: Maak klaar met gister vir ’n gelukkiger lewe

Loading player...
Iemand het gesê, geen kennis van God sonder kennis van die self nie. Jy skuld dit aan jouself, doen wat nodig is om van die onnodige bagasie ontslae te raak.
10 Jun 2019 9AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Gister en vandag

Die Bybel sê elke dag het genoeg van sy eie uitdagings. Jy maak jou moeg en moedeloos as jy voortdurend in gister of môre leef.
19 Jan 9AM 5 min