15 May April se ekonomiese aktiwiteite wys sterk groei - BankservAfrica

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte.

RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai.

Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program Maandag tot Donderdag aan, terwyl Moneyweb joernalis Ingè Lamprecht op Vrydae agter die mikrofoon in skuif.
Loading player...