16 Apr ToekomsVenster: Geloof in aksie

Dis ʼn pragtige toneel wat hom hier voor ons oë afspeel. Die donkie wat reeds gereed staan om die Messias koning te vervoer, die mense wat in eerbetoon takkies afbreek, hul klere op die pad strooi en luidrugtig die Koning van Konings, afstammeling van koning Dawid verwelkom.
Loading player...