President Ramaphosa se vertoning as staatshoof, en verwagtinge vir vanaand se staatsrede

Loading player...
Bernard Swanepoel, president van die Kleinsake Instituut & Mike Schüssler, ekonoom van economists.co.za & Omri van Zyl, bestuurshoof van Agri-SA wat die grootste komponent van die land se kommersiële-lanbousektor verteenwoordig & Drikus Combrink, portefeuljebestuurder by CapiCraft Investments.
7 Feb 2019 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Banke word vir kartelgedrag bekyk

Ahmore Burger-Smidt, hoof van regulatoriese sake en direkteur van mededinging by Werksmans Prokureurs, gesels oor die Mededingingskommissie se ondersoek na moontlike kartelgedrag deur banke.
16 Jan 10AM 13 min

Nog ’n Steinhoff-hoë gaan tronk toe

Mia Kriegler, direkteur van batebestuur by Kruger Internasionaal, gesels oor die plaaslike beurs se goeie begin van die jaar, die sterker rand, en Iwan Schelbert se tronkstraf na die Steinhoff-saga.
16 Jan 10AM 5 min

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Andries Nel, direkteur van welvaartbestuur en adviesdienste by Kruger Internasionaal, en Mia Kriegler, direkteur van batebestuur by Kruger Internasionaal, beantwoord vrae wat luisteraars se sakke raak.
16 Jan 10AM 19 min