Demi Lee Moore oor haar enkelsnit "Mis Eet Slaap Herhaal" {KLANKtoets met Cyril}

--:--
Demi Lee Moore se album bevat elf snitte, waarvan die titelsnit Mis Eet Slaap Herhaal een van vier oorspronklike snitte uit die pen van Johan Oberholzer is. Die album bevat ook ’n hartroerende weergawe van Sproeitjies en die einste duet met Monique Steyn, Diane.
3 Dec 2018 English South Africa News · Business

Other recent episodes

Buco Kathu nou grootter en beter!

Estelle Kuca, Buco se streeksoperasiebestuurder gesels met Pulane Nel Sekepe oor die opknapping va Buco in Kathu en ander areas.
18 Apr 2 min

24 April hou Hoërskool Witteberg Opedag

Hoërskool Witteberg in Bethlehem hou opedag vir graad 7 leerders. Pulane Nel Sekepe gesels met die skoolhoof Mr. Hannes Oosthuizen oor hoe hulle durf om te droom en leef om te leer.
17 Apr 4 min

BVHS hou opedag 16 en 17 April 2024

Juff Benette Brits die Adjunkhoof van Bethlehem Voortrekker Hoërskool/High School en Lianè van den berg die graad 11 leerder, gesels met Pulane Nel Sekepe oor hulle opedae. 16 April is die Engelse een en 17 April is vir die Afrikaanse leerders.
9 Apr 5 min

VKB hou twee Plaasveiligheids gholfdae

George Germishuys die VKB bemarkingsbestuurder gesels met Pulane Nel Sekepe oor twee gholfdae wat hulle hou vir plaasveiligheid. Hulle vind plaas in die Vrystaat op 11 April 2024 The Clarens Golf Estate en in Limpopo, 30 Mei 2024 by Koro Creek Estate, Modimolle.
9 Apr 2 min