
President Ramaphosa se kabinetsveranderinge - Kundiges bespreek die jongste kabinetsamestelling.
Loading player...
Andre Duvenhage, Noordwes Universiteit & Dr Roelof Botha, n bekroonde onafhanklike ekonoom, en tans ook deeltydse dosent by die GIBS-sakeskool in Johannesburg.

