17:30 Sport - 18 Oktober 2018
--:--
Die Toyota Cheetahs-afrigter, Franco Smith, is opgewonde oor nuwe spelers in sy span voor die volgende week se Guinness Pro14-wedstryd teen die Cardiff Blues.
Die spankaptein, Marcos Ondruska, glo dat span slaggereed is vir die week se Davisbeker Groep 1 kragmeting tussen Suid-Afrika en Portugal
Die tweede Music Marathon, aangebied deur OFM, die klank van jou lewe, Vodacom en Chatz Connect find oor net meer as drie weke plaas, en die klem val op pret.