Mynbou-indaba stuur boodskappe van hoop, geleenthede en prioriteite uit

Loading player...
Piet Viljoen, voorsitter van RE-CM-batebestuur wat een van die deelnemers was en Bernard Swanepoel, voorsitter van die Johanesburgse Mynbou-Indaba
4 Oct 2018 1PM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Daar is verskeie dinge wat in die motorbedryf krap

Peter van Binsbergen, uitvoerende hoof van BMW Suid-Afrika, gesels oor die impak van Chinese en Indiese motors op die Suid-Afrikaanse bedryf, en wat die regering se planne om hoër invoertariewe op Chinese motorinvoere te plaas, kan beteken.
3 Feb 11AM 10 min

FIS kan dalk gou leefstyloudits doen

Adv. Pieter Smit, waarnemende direkteur van die Finansiële Intelligensiesentrum, verduidelik wat alles van die FIS verwag sal word en wat só ’n leefstyloudit sal behels.
3 Feb 11AM 10 min