17:30 Sport - 20 September 2018
--:--
Die losskakel, Louis Fouché, sal Vrydagaand sy Guinness Pro14 buiging maak wanneer die Toyota Cheetahs vir Ulster pak.
Die Tafel Lager Griquas reis na die Moederstad met die doel om ‘n opskuddig te veroersak in die Curriebeker.
Bloemfontein Celtic het hul beste begin nog tot die PSL in hul visien wanneer hulle vir Maritzburg United pak.