17:30 Sport - 18 September 2018
--:--
Die Toyota Vrystaat Cheetahs wil hul 2018 Curriebeker-veldtog op ‘n hoë noot afsluit wanneer hulle Vrydag teen die Poemas in Bloemfontein te staan kom.
Die week se Premiersokkerliga-aksie skop vanaand af wanneer Free State Stars teen Kaizer Chiefs te staan kom.
Die Paralimpiese atleet van Bloemfontein, Louzanne Coetzee, sal in die toekoms poog om die T11 marathon wêreldrekord te verbeter.