17:30 Sport - 19 September 2018
--:--
Die haker, Elandré Huggett, sal vandeesweek sy lang verwagte terugkeer vanaf ‘n besering maak wanneer die Toyota Vrystaat Cheetahs vir die Poemas pak in die Curriebeker.
Die Mangaung Oval in Bloemfontein was 7de geplaas op die lys van stadions wat voorkeur geniet om die nuwe T20-liga aan te bied in Suid-Afrika.
Die Soweto-reuse, Orlando Pirates, kan vanaand tot boaan die PSL se punteleer klim saam met Wits en Bloemfontein Celtic.