17:30 Sport - 17 September 2018
--:--
Die Springbokke se 36-34 sege oor die All Blacks in Wellington oor die naweek, sal die span van Suid-Afrika se selfvertroue ‘n reuse-hupstoot gee voor aanstaande jaar se Rugby Wêreldbeker in Japan.
Die Premiersokkerliga-span, Bloemfontein Celtic, sal hul volgende blok van vyf wedstryde met baie selfvertroue benader.
Die ster paralympiese-atleet van Bloemfontein, Louzanne Coetzee, loop die T11 marathon wêreldrekord net-net mis in Berlyn.