ToekomsVenster: God is goed, altyd goed

Loading player...
"God is goed, altyd goed. Elke goeie en volmaakte gawe kom uit sy hand. Hy is die ewige bron van wat goed en mooi is."
10 Sep 2018 8AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Gister en vandag

Die Bybel sê elke dag het genoeg van sy eie uitdagings. Jy maak jou moeg en moedeloos as jy voortdurend in gister of môre leef.
19 Jan 9AM 5 min