Aardklop 2018 - Operasie Holm
--:--
Marion Holm gesels met Cyril oor mense wat wel effe van hulle trollie af is en nog dinge en dinge, maar vergeet eers van die potgooi, gaan kyk watse operasie die Holm Aardklop toe vat hierdie jaar.