Aardklop 2018 - Dr Johan Thom die kurator brei uit oor die visuele kunste program
--:--
Vanjaar se Visuele Kunste Program is soos altyd vol iets vir almal, by vanjaar se Aardklop Kunstefees in Potch. Luister na hierdie Potgooi om te hoor wat Johan als te sê het.