Die geleenthede en slaggate van die verhandeling van buitelandse valuta

Elke derde en vyfde Dinsdag van die maand tussen 11:30-12:00 dek Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk verskeie kwessies wat jou sak raak, as ook die moets en moenies rondom beplanning van jou finansële toekoms.

Wees deel van die gesprek met beleggingskenners en finansiële gurus in ateljee.