17:30 Sport - 20 Julie 2018
--:--
Die Lions verwelkom die tuisveldvoordeel wanneer hulle môremiddag teen die Jaguares te staan kom in die kwarteindtrondte van die Super Rugby-reeks.
Keshav Maharaj trek agt Sri Lanka paaltjies plat op dag een van die tweede toets in Colombo.
Die Statebondspele brons medalje wenner, Alan Hatherly, is slaggereed vir môre se nasionale bergfiets kampioenskap in Bloemfontein.