17:30 Sport - 22 Junie 2018
--:--
Die Springbok-brier, Rassie Erasmus, staan bankvas agter Elton Jantjies vir môre se derde en laaste toets teen Engeland.
Dit is nou of nooit vir albei die Vrystaat XV en die Griekwas tydens die naweek se laaste rondte van die SuperSport Rugby-uitdaagreeks.
Die Premier Sokkerliga bevestig dat die eerste rondte van die nuwe seisoen sal tydens die eerste naweek van Augustus plaasvind.