17:30 Sport - 21 Junie 2018
--:--
Die Springbok-breier, Rassie Erasmus, het vyf veranderinge aan sy begin span gemaak vir Saterdag se derde en laaste toets teen Engeland.
Die slot Dennis Visser maak sy lang verwagte terukeer tot die veld waaneer die Toyota Vrystaat XV vir die Haaie XV pak.
Die nuwe Bloemfontein Celtic-breier, Steve Komphela, wil terug ploeg in die Vrystaat tydens se termyn by die Premier Sokkerliga-klub.