VS Kunstefees 2018 - Jacobus Silwer brei meer uit oor "All the way from Bloem"
--:--
Nie net het die man die volksliedere by Saterdag se Toets teen Engeland gesing nie, maar hy help ook skrywers en musikante in en om die groter Mangaung [Bloemfontein] area om by die Vrystaat Fees op te tree.