VS Kunstefees 2018 - Refraction, 'n teaterstuk wat jy moet gaan kyk
--:--
Kindersorg VS het saam met die Vucalective 'n teaterstuk aanmekaargeslaan vir die jaar se VS Kunstefees om die beeld van die sosiale werker aan jou reg uit te beeld. Luister hier.