Before Dawn met Gerben van Niekerk: Die landbou-ekonoom, Kobus Laubscher, sê kospryse kan vanjaar verder versag, mits baie goeie prysbestuur gedoen word.
15 Mar 2018 7AM
English
South Africa
Business News · Business
Isabel van Tonder gesels met Cilliers Brink, adjunk federale voorsitter van die DA, oor knelpunte in munisipaliteite, wat ook vir boere 'n probleem is.
Die gewilde Senwes Agri Rewards wenner is onlangs by NAMPO aangekondig. Die Manna Studiegroep het die beminde Isabel Nienaber ingeskryf en sy was ook die wenner! Isabel van Tonder gesels met Isabel Nienaber oor haar ambulansdiens, Bella Med in Viljoenskroon en Vierfontein distrik.
Isabel van Tonder gesels met Dawie Maree, Hoof Landbou, bemarking en inligting by FNB, oor die dienste wat banke aan boere lewer en raad aan boere wat onder finansiele druk is.
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.