'Mense se dom inkopies kan kos duurder maak'
--:--
Landbou-ekonoom Kobus Laubscher sê in sy Donderdag-praatjie kopers se onoordeelkundige en dom kooppatrone deur die maand kan kos duurder maak.