Dra daai louere – moenie op hulle rus nie
--:--
Van verloof en verlof tot loof, lof en die lowergroen lourier. Hoe hou hierdie woorde met mekaar verband, en waar kom hulle vandaan?