Ons gesels vanoggend met EP Nel, voorsitter van die SA Landbou-onderwysersvereniging (Salov), oor die stand van landbou-onderwys en van die uitdagings.
31 Jan 2018 6AM
English
South Africa
Business News · Business
Editor of Farmer's Weekly, Janine Ryan, gives an overview of what's in the latest edition of Farmer's Weekly, now in store. You can read more online at farmersweekly.co.za and follow them on social media.
Vitamienes en minerale is 'n baie belangrike deel van die algemene instandhouding van vee. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete oor die belangrikheid van aanvullings en ook die verskeie lekke wat te kry is.
Rico, die skaap wat onlangs gevind is in die Moordenaarskaroo, het 7 jaar lank op sy eie oorleef. Met 'n vag van oor die 30 kg beklee Rico nou die 2de plek as die wereld se skaap met die swaarste vag! Rico, is 'n voorbeeld van die uithouvermoe en aanpasbaarheid…
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.