'Daar is ook positiewe tekens vir die landbou'

--:--
Dinge in die landbou lyk nie op alle vlakke goed nie, maar daar is wel positiewe tekens, sê Agbiz se John Purchase.
7 Dec 2017 2AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Jurie Burger van Upington jong afslaer kampioen by Bloemskou

Jurie Burger van Upington is aangewys as die kampioen tydens vanjaar se Plaasmedia en Toyota SA jong afslaers kompetissie wat vir die 11 de keer aangebied is tydens Bloemskou. Die ander drie deelnemers was Hanno Ferreira van Ficksburg, Jovaan Cloete van Lady Grey en Albertus Gouws van Bloemfontein. Johan Gunter…
1 May 11PM 4 min

Dr. Johnny van der Merwe - Vleispryse

Dr. Johnny van der Merwe gee die jongste vleispryse en tendense en vergelyk oudergewoonte die rand/dollar wisselkoers en die jongste oliepryse.
30 Apr 11PM 4 min

Noord-Kaap gemeenskap baat by peulprojek

‘n Poging om indringerplante in die Noord-Kaap te beheer het tot ‘n florerende besigheid gelei. Eienaar Brandt Coetzee, van MannaBrew, wat op Prieska in die Noord-Kaap begin is, vertel daar is reeds in 1996 begin om produkte van die peule van die suidwesdoringboom of die muskietboom (Prosopis glandulosa) te maak…
1 May 11PM 4 min