Aanlyn kursus: Gesellig Afrikaans

--:--
Aanlyn kursus: Gesellig Afrikaans (Gerhard van Huyssteen en Angelique van Niekerk). Prof Angelique van Niekerk van die Universiteit van die Vrystaat gesels oor die nuwe aanlyn kursus Gesellig Afrikaans. Dié kursus is gerig op die onderrig van Afrikaans as vreemde taal (met ander woorde vir iemand wat eintlik geen - of min - kennis van Afrikaans het). Meer inligting oor die kursus is beskikbaar by https://viva-afrikaans.org.
9 Oct 2017 English South Africa Language Learning · Arts

Other recent episodes

Die peetkind wat in die wyk lê

Die feit is, vertaalwerk doen jy in een rigting: in jou moedertaal in. (Sophia Kapp) Voorgelees deur Karen Loots.
22 Jun 2022 4 min

Athlone

Om te kan sien, om te kan lees, om te kan naslaan, om te kan vra... (Sophia Kapp) Voorgelees deur Karen Loots.
22 Jun 2022 5 min

Oor -krasieë en kloake

Die -krasieë en hul plek in die woordeboek. (Sophia Kapp) Voorgelees deur Karen Loots.
22 Jun 2022 4 min